Robert Stephens

Robert Stephens
Geboortenaam Robert Graham Stephens
Geboorte (1931-07-14)14 Julie 1931
Sterfte 12 November 1995 (op 64)
Nasionaliteit Engels
Kinders 4, insluitende Toby Stephens en Chris Larkin
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Stephens (14 Julie 1931 – 12 November 1995) was 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cleopatra (1963), Romeo and Juliet (1968), The Private Life of Sherlock Holmes (1970), en Henry V (1989).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy